Blogs
Noordwes: Geesfees
24-26 Maart Geesfees
Read MoreVideo: Duisende piesangs bring verligting
As dit piesangs reën, moet jy skep. Dit het ’n Gautengse sakeman en ondersteuner van Solidariteit Helpende Hand vinnig besef toe hy onlangs saam met sy vrou vir hul huweliksherdenking in Mpumalanga gaan vakansie hou het. “Ek en my vrou, Sussa, het in Maart in Marlothpark buite Komatipoort gaan vakansie hou toe ons een dag…
Read MoreDie rol van jag in natuurbewaring
Daar is mense wat frons as hulle die woorde jag en natuurbewaring in een sinnetjie saam aantref, veral nog met die konnotasie dat díe twee begrippe enigsins met mekaar verband kan hou. Tog is jag vandag een van die belangrikste fasette of dan meganismes vir die effektiewe bewaring van die natuur. Jare gelede, voordat die impak van menslike oorbevolking…
Read MoreGee om, gee aan…
In Spreuke 18:21 lees ek vanoggend weer: “Dood en lewe is in die mag van die tong en elkeen wat dit graag gebruik, sal die vrugte daarvan eet.” Om vir ander om te gee, is iets wat die meeste van ons met relatief min moeite regkry. Ek besef dat dit makliker is om vir mense naby…
Read More