Posts Tagged ‘Mpumalanga & KZN-Noord’
Video: Duisende piesangs bring verligting
As dit piesangs reΓ«n, moet jy skep. Dit het βn Gautengse sakeman en ondersteuner van Solidariteit Helpende Hand vinnig besef toe hy onlangs saam met sy vrou vir hul huweliksherdenking in Mpumalanga gaan vakansie hou het. βEk en my vrou, Sussa, het in Maart in Marlothpark buite Komatipoort gaan vakansie hou toe ons een dag…
Read More