Oos-Kaap KZN-Suid Streek_Blou_web-01

BO-KAROO-STREEK

Oos-Kaap KZN-Suid Streek_Blou_web-01

BO-KAROO-STREEK

Oos-Kaap-&-KZN-Suid-spanfoto-web

Helpende Hand Oos-Kaap en KZN-Suid sê: "Hier's my hand! Waar's joune?"

Die Oos-Kaap-streek bestaan uit die hele Oos-Kaapprovinsie, en die KZN-Suid-streek bestaan uit KwaZulu-Natal-Suid, van Port Edward tot by Umhloti in die ooste en Mooirivier in die noorde.

Die streek se personeel is Marlene Basson (streeksorganiseerder), Lize van Zyl (maatskaplike werker), Marthie Maritz (maatskaplike hulpwerker) en Adele Wright (kliëntediensbeampte).

Die span se doel is om maatskaplik gebaseerde gemeenskapsontwikkeling deur middel van volhoubare projekte en programme te bevorder onder Helpende Hand se fokusgroepe: kinders, ouer persone, persone met gestremdhede en gesinne.

Talle taklede wat as vrywilligers by Helpende Hand betrokke is, help om die projekte en programme te implementeer. Die Ons Winkels dien weer die gemeenskap deur bekostigbare tweedehandse goedere te verkoop en die inkomste word ook aangewend ten bate van die projekte en programme.

Gemeenskapsontwikkeling het verskillende fokuspunte wat almal ewe belangrik is vir die effektiewe ontwikkeling van die gemeenskap. Solidariteit Helpende Hand glo individue moet in hul gemeenskappe basiese opleiding ontvang en ontwikkel word.

Kom ons vat hande en raak saam op die volgende maniere betrokke:

  • Skakel in by jou naaste Helpende Hand tak.
  • Ondersteun Helpende Hand deur middel van 'n eenmalige, jaarlikse of maandelikse finansiële bydrae.
  • Skenk bruikbare items aan enige Ons Winkel.
  • Stig of befonds 'n gemeenskapstudiefonds.

Ontmoet ons personeel

Marlene Basson Streeksorganiseerder

Marlene Basson

Streeksorganiseerder
[email protected]

083 501 3166
Lize van Zyl Maatskaplike Werker

Lize van Zyl

Maatskaplike Werker
[email protected]

082 451 7455
Marthie Maritz Maatskaplike Hulpwerker

Marthie Maritz

Maatskaplike Werker
[email protected]

072 377 4267
Adele Wright Kliëntediensbeampte

Adele Wright

Kliëntediensbeampte
[email protected]

072 970 1112
Angelique Janse van Rensburg Ons Plek Suidkus Bestuurder

Angelique Janse van Rensburg

Ons Plek Suidkus Bestuurder
[email protected]

076 565 2976

Nuus vanuit ons streek

Hallo wêreld!

Welkom by Solidariteit Helpende Hand Streke. Hierdie is jou eerste artikel. Wysig of verwyder dit en begin skryf!
Read More

Hallo wêreld!

Welkom by Solidariteit Helpende Hand Streke. Hierdie is jou eerste artikel. Wysig of verwyder dit en begin skryf!
Read More

Noordwes: Geesfees

24-26 Maart Geesfees
Read More

#TekkiesEnToks

28 September 2022 – Daar is nog enkele individuele plekke beskikbaar om die geleentheid by te woon.
Read More

Video: Duisende piesangs bring verligting

As dit piesangs reën, moet jy skep. Dit het ’n Gautengse sakeman en ondersteuner van Solidariteit Helpende Hand vinnig besef toe hy onlangs saam met sy vrou vir hul huweliksherdenking in Mpumalanga gaan vakansie hou het. “Ek en my vrou, Sussa, het in Maart in Marlothpark buite Komatipoort gaan vakansie hou toe ons een dag…
Read More

#FroueVonds

13 Oktober 2022 – Kom fliek in jou pajamas saam met Finesse Voelgoed Tydskrif en talle bekendes!
Read More

Word deel van die Solidariteit Helpende Hand familie

Kalender

Oos-Kaap en KZN-Suid

April 2024
M D W T V S S
1234567
891011121314
15161718192021
22232425262728
2930  

Skenk by jou naaste Ons Winkel

Untitled-1