Noord-Wes Streek_Blou-02

NOORDWES

Noord-Wes Streek_Blou-02

NOORDWES

Noordwes Streekk

Gooi mielies! In 2023 sê Helpende Hand: Hier's my hand.

Waar's joune?

In ons groot streek met sy plattelandse dorpies is dit juis ons ingesteldheid om alles in te sit wat ons help om sukses te behaal. Ons roepingsgedrewe doelwit is om ons gemeenskappe te versterk deur hande te vat en saam te bou aan ’n voorspoedige toekoms.

Prediker 4:9 sê: “Twee vaar beter as een.” Dit is die Christelike beginsel waarop ons ons streek uitbou. Ons glo dat ons mekaar nodig het, dat ons verbonde is aan mekaar: uit die gemeenskap, deur die gemeenskap, vir die gemeenskap.

Jy kan deel word van ons Helpende Hand Noordwes-familie en ’n verskil maak in jou onmiddellike omgewing. Gee jou hand vir jou gemeenskap en sluit aan by ’n tak of word ’n ondersteuner.

Ontmoet ons personeel

Suzanne de Swardtk

Suzanne de Swardt

Streeksorganiseerder
[email protected]
066 203 7593
Marna Swanepoelk

Marna Swanepoel

Maatskaplike Werker
[email protected]
083 285 1309
Sunet van der Merwek

Sunet van der Merwe

Kliëntediensbeampte
[email protected]
071 870 8946

Kalender

Noordwes

September 2024
S M D W T V S
1234567
891011121314
15161718192021
22232425262728
2930